Está en la página 1de 3

ALLE VOLKE KLAP JUL HANDE Key of Dm

Braam Hanekom Lied 547

Dm
Alle volke klap jul hande
A7 Dm
Juig tot eer van God
Dm
Verhef jul stem en roem Sy Naam
A7 Dm
In elke stad op aarde

(CHORUS)
F
Sing en sing en sing dan saam
C
Loof en prysSy grote naam
Bb C
Want Hy is ewig Koning
F A A/G
In die hemel enop aar - de
F
Sing en sing en sing dan saam
C
Loof en prys Sy grote naam
Bb A Dm
Want die hemelkoning skenk ons Sy genade

Page 1
Dm
Hy is ewig Koning
A7 Dm
In die hemel en op aarde
Dm
Die volke kniel, die nasie juig
A7 Dm
Oor al Sy skeppingsdade

(CHORUS)

Dm
Ons gaan in Sy woning in
A7
Hy roep ons almal saam
Dm
Die skare juig en horings blaas
A7 Dm
Ons almal roem Sy naam

(CHORUS)
Dm A7 F C Bb A

1 1 1 1 1 1
2 2 2 2 2 2
3 3 3 3 3 3
4 4 4 4 4 4
5 5 5 5 5 5
2 3 1 1 2 3 2 1 1 3 2 1 1 2 3 4 1 1 1 1

Page 2
A/G

1
2
3
4
5
1 2

Page 3