Está en la página 1de 2

DIE TUNADIEET TOE

EN NOU
Duisende lesers het di dieet in die
verlede uitgeknip en gevolg. Is dit
steeds n goeie maerwordplan?
Deur ALMARI WESSELS

O LANK as daar al n Huis


genoot is, so lank voer ons le
sers oorlog teen die skaal.
Daar was die Noakes-dieet,
die druiwedieet, die Maan
dag-dieet en wat nog. Maar
tussen al die dite is daar een wat soos n
selderystingel uittroon: die Amerikaner
dr. Morton B. Glenn se tunadieet wat ons
die eerste keer in 1986 geplaas het.

Di dieet (wat beloof dat jy 2 tot 7 kg


binne die eerste twee weke kan verloor)
werk, het lesers laat hoor en op hul aan
drang het ons die eetplan sedertdien al
drie keer gepubliseer. In 2012 het n dieet
kundige spesiaal vir Huisgenoot di eet
plan vir die nuwe millennium aangepas.
Maar hoe voel kenners oor Huisgenoot
se gewildste dieet? Kan hulle dit nog aan
beveel of weet ons deesdae van beter?

N BIETJIE MEER VET NODIG


Irene Labuschagne, n dieetkundige van
Nicus, die voedingsinligtingsentrum van die
Universiteit Stellenbosch, s:
S Dit is n tipiese verslankingsdieet vir onaktiewe mense wat gewig wil verloor. Dis
nie n hongerly-dieet nie; dis taamlik vullend, met groente, vrugte en volgraan.
S Die dieet is beslis nie verouderd nie en
val binne die perke van aanvaarbare voedingsriglyne; die vetinhoud is net te laag.
S Ons beveel nie dite aan wat hele voedselgroepe uitsluit nie; die sukses van n dieet
hang daarvan af of n mens dit kan volhou.
S Met di eetplan word jou inname van kilo50 | 26 MEI 2016 huisgenoot.com

joules tot sowat 5 000 per dag beperk:


58 persent van jou daaglikse energie kry
jy uit koolhidrate en 20 persent uit proteen, maar net 15 persent uit vet.
S Ek sou die vet-inhoud effens verhoog met
meer monoversadigde vette en omega-3.
Ek sou een van die tuna-etes vervang met
vetterige vis soos sardyne of snoek. Die
sap kan met heel vrugte afgewissel word
vir meer vesel en sodat jy meer versadig
voel.
S As jy selfs net 5 persent van jou liggaamsgewig verloor, verskraal jy jou kans op gewigsverwante kwale.

MENSE RAAK VERVEELD


Annaret Brand, n dieetkundige van Kaapstad, s:
S Dit lyk vir my na nog n dieet wat die kilojoules beperk wat jy inkry. En jou koskeuses
is baie beperk. Mense raak gou moeg vir
dieselfde kos oor en oor, veral vir tuna omdat dit in so baie dite voorgeskryf word.
Hulle s dikwels as hulle nog een blikkie
tuna moet eet, gaan hulle iets oorkom.
S Vir my is dit onnodig om mense so streng
te beperk; hulle raak vinnig verveeld. n
Meer volhoubare dieet sluit n groot verskeidenheid kosse in.
S Die naam tunadieet laat dit verkeerdelik
klink asof dit die tuna is wat die ekstra kilogramme laat wegsmelt. Daar is nie n enkele
voedselsoort wat gewigsverlies kan meebring nie.
S Hoewel ek nie glo in dite wat n mens laat
honger ly nie, beskou ek hierdie dieet nie as
een van hulle nie. Mense eet heeltemal te
veel deesdae vyf tot ses maaltye per dag
en is dus selde honger. Om minder gereeld te eet is glad nie n slegte idee nie.

HG
ONTBYT

PORSIES

MAANDAG

DINSDAG

WOENSDAG

LEEFSTYL | HIERS HULP

DONDERDAG

VRYDAG

SATERDAG

1 vrug

k onversoete
lemoen- of
pomelosap

k lemoenof pomelosap,
onversoet

k lemoenof pomelosap,
onversoet

k lemoenof pomelosap,
onversoet

k lemoenof pomelosap,
onversoet

k lemoenof pomelosap,
onversoet

k lemoenof pomelosap,
onversoet

1 stysel

k All-Branvlokkies

k Hi-Fibre
Bran

k suikervrye of
lae-GI-muesli

k Special Kvlokkies

Herhaal enige
ontbytpap van
vroer die week.

Herhaal enige
ontbytpap van
vroer die week.

1 sny volgraanroosterbrood

suiwel

k afgeroomde melk

k afgeroomde melk

k afgeroomde melk

k afgeroomde melk

k afgeroomde melk

k afgeroomde melk

1 proteen

2 geposjeerde
eiers

HAPPIE

tee of koffie

tee of koffie

tee of koffie

tee of koffie

30 g harde kaas

30 g harde kaas
100 g tuna

30 g harde kaas

1 stysel

1 sny lae-GIbrood

1 sny rog- of
lae-GI-brood

3 gekookte babaaartappels

1 sny rog- of
lae-GI-brood

1 sny rog- of
lae-GI-brood

onbeperkte
groente

soveel
komkommer
en ui as wat
jy verkies

soveel blaarslaai
en tamatie as
wat jy verkies

soveel mengelslaai as wat jy


verkies (blaarslaai/spinasie
blare, tamatie,
komkommer,
sprietuie,
agurkies)
1 e balsemieke
asyn

soveel blaarslaai
en tamatie as wat
jy verkies

soveel blaarslaai
soveel mengelen tamatie as
slaai as wat jy
wat jy verkies
verkies (blaarslaai/kopkool,
tamatie,
komkommer, geel
soetrissie,
sprietuie,
agurkies)

1 vet

1 t olyfolie

1 t olyfolie

3 olywe

tee of koffie

tee of koffie

tee of koffie

onbeperkte
groente

AANDETE

100 g geroosterde lewer, varkvleisfilet (al die


vet verwyder) of
volstruisfilet

hoender
(sonder die vel)
of een hoenderborsie

1 suiwel

tee of koffie

125 g laevetof vetvrye


maaskaas
3 gekookte babaaartappels

2 heelgraankraakbeskuitjies
soveel mengelslaai as wat jy
wil (blaarslaai,
tamatie,
komkommer,
sprietuie,
agurkies)

3 olywe

1 e slaaisous
(vetverlaagde
mayonnaise of
balsemieke asyn
met 1 t olyfolie)

tee of koffie

tee of koffie

tee of koffie

100 g biefstuk,
gebraai of
gerooster

100 g geroosterde lewer, varkvleisfilet (al die


vet verwyder) of
volstruisfilet

1 k gestoomde
groente (nie
groen nie)
1 k rou groenteslaai

2 k rou
groenteslaai

1 k gestoomde
groen groente

k geblikte
lensies gemeng
met k gaar
bruinrys

1 klein patat,
gestoom of in die
kole gebraai

k gaar
bruinrys

tee of koffie

tee of koffie

tee of koffie

hoender
(sonder die vel)
of 1 hoender
borsie
175 g geroosterde of gestoomde
vis (salm, stokvis
of koningklip) of
250 g maaskaas

175 g geroosterde of gestoomde


vis (salm, stokvis
of koningklip) of
250 g maaskaas
1 k gestoomde
groen groente
1 k gestoomde
botterskorsie

1 k gestoomde
groen groente
1 k rou groente
slaai (soos
wortelslaai met
n bietjie van die
ontbyt se sap
oor)

1 vet
1 stysel

100 g tuna

1 blikkie tamatiesap of vars groentestokkies

4 proteene
(porsies is vir
rou vleis)
groente

tee of koffie

1 vrug so groot soos n tennisbal, spanspek of k bessies

100 g tuna

3 proteene
(porsies is vir
rou vleis)

HAPPIE

tee of koffie

2 proteene

MIDDAGETE
HAPPIE

tee of koffie

1 vrug
1 proteen

DIE JOHANNESBURGSE DIEETKUNDIGE JESKE WELLMAN HET IN 2012 DIE DIEET AANGEPAS.

SONDAG

2 k roerbraaigroente

2 k geroosterde
groente

1 t olyfolie om
groente te
rooster

1 t olyfolie om
groente te
rooster

k gaar
bruinrys

k geblikte
lensies gemeng
met k gaar
bruinrys

k gestoomde
patats

tee of koffie

tee of koffie

tee of koffie

tee of koffie

1 glas afgeroomde melk (Dit kan ook deur die dag in jou koffie en tee gedrink word.
Meet in die oggend 1 k af om seker te maak jy oorskry nie die hoeveelheid nie.)

huisgenoot.com 26 MEI 2016

| 51

También podría gustarte