Está en la página 1de 10

Die voornaamwoord

Voornaamwoorde word gebruik in die plek van n naam. Persoonlike voornaamwoord


Die persoonlike voornaamwoord kan as onderwerp (subject) of as voorwerp(object) in n sin voorkom, Byvoorbeeld !y roep na "om. #y terg "aar. $k is "ier. %ersoonlike voornaamwoorde kan eiename en selfstandige naamwoorde wat persone aandui, vervang. Bv %iet loop oor die straat. !y loop oor die straat. &ita, 'na en &ina kom kuier. !ulle kom kuier. Voorbeelde van persoonlike voornaamwoorde is julle, ons, u, ek, jy, "y, sy.

6.4.2 Onpersoonlike voornaamwoord


Die onpersoonlike voornaamwoord is die woordjie D'( en D))& Dit re*n+ daar word beweer dat die toekoms duister is. ,anneer die sin in die lydende vorm staan, is daar n onpersoonlike voornaamwoord.

6.4.3 Besitlike voornaamwoord


Dit is my "ond+ dit is "ulle boek. -y en "ulle is besitlike voornaamwoorde, want dit dui besit aan. ,anneer dit voor die selfstandige naamwoord staan, word dit attributief gebruik, bv. Dit is "ulle boek. ,anneer dit na die selfstandige naamwoord staan, word dit predika. tief gebruik, soos Die boek is "ulle s/n. 0og voorbeelde van besitlike voornaamwoorde jou, ons, "aar, u, "are, myne, joune, syne, ons s/n. 0a die koppelwerkwoord (is) toon die besitlike voornaamwoord vormverandering, soos . Die jas is myne+ Die blomme is "are.

6.4.4 Onbepaalde voornaamwoord


1nbepaalde voornaamwoorde is woorde soos elkeen, almal, iedereen, geeneen, iets, diegene, party. !ierdie voornaamwoorde toon nie vormverandering nie en "et nie )lmal sal daar wees. 2eeneen kom kuier vandag nie.

6.4.5 Wederkerende voornaamwoord


Die wederkerende voornaamwoord word aangetref in sinne waarin die onderwerp en die voorwerp na dieselfde saak of persoon verwys, byvoorbeeld Noodsaaklik wederkerend $k bekommer my oor die kind. #y verwonder "aar oor die prestasie. 1ns "et ons lelik verspreek. Toevallig wederkerend !ulle prys "ulself ("ulle kan iemand anders ook prys) !y was "om (bedoelende "omself)

6.4.6 Wederkerige voornaamwoord


!ier is die onderwerp en die voorwerp nie dieselfde nie+ die "andeling dui n wissel. werking aan tussen die onderwerp en voorwerp 1ns was mekaar. 1ns groet mekaar.

6.4. Die betreklike voornaamwoord


!ierdie woorde lei byvoeglike bysinne in Die "oed wat ek dra (watter "oed3) Die stoel waarop ek sit (watter stoel3) Die pen waarmee ek skryf (watter pen3) 44

Die glas waaruit ek drink (watter glas3) Die kind wie se boek gesteel is, is kwaad (watter kind3) !ierdie voornaamwoorde "et dus betrekking op die onderwerp van die sin. !ulle kan ook verwys na die voorwerp van die sin, soos in die volgende gevalle !y knip die materiaal wat jy gekoop "et. $k koop die sk5r waarmee ek die materiaal wil knip. Die man wat daar loop is my oom+ die kas waarin die tas geb5re word. n #amestelling tussen waar 6 n voorsetsel (waarin, waarvan, waarmee, waaroor) word gebruik wanneer die betreklike voornaamwoord op diere en dinge betrekking "et+ en by mense word n voorsetsel 6 wie gebruik (van wie, op wie, met wie, voor wie).

6.4.! "anw#sende voornaamwoord


)anwysende woorde is woorde soos di7, daardie, "ierdie Daardie jas is myne. !ierdie "oed is joune Di7 "ond is kwaai. !ierdie voornaamwoorde verwys na iets in die besonder.

6.4.$ %raende voornaamwoord


Vraende voornaamwoorde is vraagwoorde soos wie, watter, wat ,ie is daar3 ,atter een wil jy "53 ,at s5 jy3 8et wel #legs wanneer die woordjie 9wat: in n vraagsin voorkom, is dit n vraende voornaamwoord.

6.5. Die voegwoord


Die voegwoord voeg of bind woorde, sinne en woordgroepe saam. 1ns kry twee groepe voegwoorde a. 0eweskikkende voegwoorde b. 1nderskikkende voegwoorde

6.5.& Neweskikkende voegwoorde


!ulle skakel woorde of sinsdele aan mekaar. 0eweskikkende voegwoorde verbind "oofsinne met mekaar sonder dat die woordorde verander. Voorbeeld Die kinders swem. Die grootmense eet. Die kinders swem en die grootmense eet. Die kinders swem, maar die grootmense eet. Die kinders swem, want "ulle kry warm. Voorbeelde dog, trouens, inteendeel. 8et op dat die normale woordorde van die sin nie na die voegwoord verander nie. 4;

6.5.2 Onderskikkende voegwoorde


!ierdie voegwoorde verbind sinsdele met mekaar. !ulle verbind "oofsinne met bysinne. Voorbeeld Die kinders swem. !ulle kry warm. Die kinders swem omdat "ulle warm kry. Die kinders swem aangesien "ulle so warm kry. Voorbeelde "oewel, nadat, sodat, voordat, indien, mits, dat, wanneer, asof 8et op dat die normale woordorde in die sin na die voegwoord telkens verander.

6.6 Die telwoord


Die telwoord word ook in twee "oofgroepe verdeel, naamlik "ooftelwoorde en rangtel. woorde.

6.6.& 'oo(telwoorde d)i *n +oeveel+eid aan


6.6.&.& Bepaalde +oo(telwoorde een, twee, een en twintig of een.en.twintig, drie"onderd en veertig of drie"onderd.en.veertig, vierduisend een"onderd en twee of vierduisend.een"onderd.en.twee 8et daarop dat die getalle met of sonder koppeltekens geskryf kan word< 6.6.&.2 Onbepaalde +oo(telwoorde talle, weinig, min, verskeie Daar is reeds verskeie gevalle van misdaad aangemeld. (alle mense "et die vergadering bygewoon.

6.6.2 ,angtelwoord - d)i *n rang aan


6.6.2.& Bepaalde rangtelwoorde eerste, tweede, derde, vierde !y staan eerste in die klas. 6.6.2.2 Onbepaalde rangtelwoorde laaste, middelste, meeste, minste Dit is die middelste rooi bal.

6. Die voorsetsel
Voorsetsels kom in vaste en vrye verbindings voor %aste verbindings %r#e verbindings meeding om neersit op, onder, ensovoorts. by benadering sit langs, agter, ensovoorts. 4=

in aantog wees op aandag staan uit "oofde van

speel met, op, in, ensovoorts. loop onder, oor, voor, ensovoorts. aan bande l5

6.! Die t)ssenwerpsel


Die tussenwerpsel word gebruik om n sekere gevoelwaarde uit te druk. 2a, jy is vuil< (veragting, afkeer) )itsa, maar sy lyk so mooi< (bewondering) !iert, jou vabond< (skrik) !oera< 1ns gaan swem< (blydskap) 2onnatjie, pardoems, voertsek, ensovoorts.

6.$ Die b#woord


6.$.& Die ()nksie van *n b#woord
Die bywoord kan die werkwoord van n sin bepaal !y "ardloop vinnig. (Die bywoord vinnig bepaal die werkwoord "ardloop.) Die bywoord kan ook n ander bywoord bepaal !y "ardloop baie vinnig. (Die bywoord baie bepaal die bywoord vinnig.) Die bywoord kan verder n byvoeglike naamwoord bepaal Dis n baie groot kind. (Die bywoord baie bepaal "ier die byvoeglike naamwoord groot.) Die bywoord kan ook as bepaling by die telwoord voorkom !y is ongeveer veertig jaar oud. Die bywoord kan ook in verbinding met die voorsetsels wees !y sit bo op die leer.

6.$.2 Die verskil t)ssen die b#woord en die b#voeglike naamwoord


Die byvoeglike naamwoord bepaal n naamwoord. )s die byvoeglike naamwoord voor die selfstandige naamwoord geplaas word, dan word dit attributief gebruik. Byvoorbeeld Die stout seun word gestraf. Dit is n pragtige toneel. )s die byvoeglike naamwoord nie voor die selfstandige naamwoord geplaas word nie, maar deel uitmaak van die gesegde (predikaat) dan s5 ons dit word predikatief ge. bruik. Byvoorbeeld Die seun is stout. Die toneel is pragtig. Die attributiewe vorm van die byvoeglike naamwoord eindig partykeer op .e+ die predikatiewe vorm nooit. 0ou sal ons uitvind dat die predikatiewe vorm van die meeste byvoeglike naamwoorde ook as bywoorde gebruik kan word. n Bywoord eindig dus nooit op .e nie, be"alwe 4>

wanneer dit n attributiewe byvoeglike naamwoord bepaal, byvoorbeeld n Verskriklike warm dag, n taamlike mooi prent, n gloeiende warm dag. 0a die koppelwerkwoorde . is, word, bly, skyn, lyk, "eet . vind ons gewoonlik n by. voeglike naamwoord en nie n bywoord nie. Byvoorbeeld ?oos is stout %a word oud. #tout en oud bepaal "ier onderskeidelik ?oos en %a. !ulle is dus byvoeglike naam. woorde. !ulle bepaal nie is en word onderskeidelik nie.

6.$.3 Die verskil t)ssen b#woorde en werkwoorde


Die bywoord bepaal die werkwoord en is dikwels so nou verbonde daarmee dat die twee n saamgestelde werkwoord kan vorm, byvoorbeeld opstaan, wegspring, afgaan. Verder kan ons die volgende vorme van die werkwoorde as bywoorde gebruik @ (eenwoordige deelwoorde ("ulle eindig gewoonlik op .end) Byvoorbeeld !y "et laggend nader gekom. Die kind "et verbasend gegroei. @ Verlede deelwoord (die vorm met ge.) Byvoorbeeld !y "et gespanne gewag. @ &eduplikasie (verdubbeling van die werkwoord) !y "et lag.lag deurgekom. 1pmerking 1ns gebruik ook die verdubbeling van @ (wee bywoorde gou.gou, nou.nou @ (wee byvoeglike naamwoorde kort.kort, blou.blou.

6.$.4 Die verskil t)ssen b#woorde en voornaamwoorde


)s ons n voorsetsel soos op met die voornaamwoord dit gebruik, skryf ons nie op dit nie, maar daarop. Byvoorbeeld !y sit "ierop. ,aarop sit "y3 !ierdie woorde word voornaamwoordelike bywoorde genoem. ('n die volgende sin is 9waarop: nie n bywoord nie, maar n betreklike voornaamwoord Die stoel waarop ek sit, is lendelam.)

6.$.5 Die verskil t)ssen b#woorde en voegwoorde


'n die volgende sin is eintlik n bywoord !y "et eintlik geloop. 'n n sin soos die volgende is dit ook n bywoord, maar dit dien verder om die twee sinne te verbind !y "et lank gepraat+ eintlik "et "y geloop. 4A

'n "ierdie sin is eintlik n voorwoordelike bywoord. (wee verskille tussen voegwoorde en bywoorde is dus @ Die voegwoord kom altyd aan die begin van die bysin, terwyl die bywoord slegs in die middel of aan die end kom. Byvoorbeeld !y is siek, tog gaan "y skool toe. (voegwoord) @ )s die voegwoordelike bywoord aan die begin van die sin staan, veroorsaak dit inversie (dit wil s5 die gesegde vorm die voorwerp). 0a n gewone voegwoord "et ons die normale woordskikking (kyk voorbeeld "ierbo) . ('nversie 6 omge. keerde woordorde). 1ns onderskei verskillende soorte bywoorde. 6.$.5.& B#woorde wat die werkwoord bepaal a. Bywoord van tyd Byvoorbeeld Die kinders speel mBre+ die gaste vertrek vanaand. Die bywoord van tyd word dikwels verkry wanneer ons die vraag vra 9,anneer3: b. Bywoord van wyse Byvoorbeeld Die leerlinge vorder pragtig+ sy brei wonderlik. Die bywoord van wyse word verkry deur die vraag 9!oe3: te stel. c. Bywoord van lokaliteit C plek Byvoorbeeld Die seuns "ardloop "ier"een. !y swem stroomaf. Die bywoord van plek word bepaal deur vrae soos 9,aar"een3: of 9,aarvandaan3: te vra. ?an onderverdeel word in b#woord van plek (9,aar3:) en b#woord van rigting (9,aar"een3:, 9,aarvandaan3:) 8et wel )s ons al drie klasse bywoorde in een sin aantref, is daar n vaste volgorde Die volgorde is bywoord van tyd, wyse en lokaliteit, byvoorbeeld Die mense kom vanmBre "aastig "ier"een.

6.$.5.2 B#woorde kan ook die b#voeglike naamwoord o( *n ander b#woord bepaal
Byvoorbeeld Die stoeier is bomenslik sterk+ "ulle werk altyd ontsettend "ard. a. Bywoord van graad !y werk baie "ard. (Baie dui op die graad van sy "arde werk.) !y verloor byna al sy skape. (Byna dui op die graad van die "oeveel"eid skape wat "y verloor "et.)

;D

Bywoorde van graad as bepaling by telwoorde b#voeglike naamwoorde amper dertig buitengewoon sterk effens min be"oorlik vuil byna "onderd vreeslik groot geweldig baie gemiddeld intelligent b. Die bywoord van modaliteit Die bywoord van modaliteit dui op n besondere "ouding of gevoel by die spreker, byvoorbeeld Dit is darem te veel. $k kom liewer later. Die ontkenningswoorde !y sal nie kom nie, nooit ... nie, niemand ... nie, n5rens ... nie, is ook bywoorde van modaliteit.

6.&. Die werkwoord


!oe "erken ek n werkwoord3 n ,erkwoord beskryf die "andeling in n sin. Die meeste werkwoorde kry ge. in die verlede tyd. ,erkwoorde wat met be., ge., "er., er., ver., en ont. begin, kry nie ge. in die verlede tyd nie. n #in is nie n volsin sonder n werkwoord nie. n #in kan wel uit een werkwoord bestaan 8oop<

6.&..& /oorte werkwoorde


6.&..&.& 'oo(werkwoorde a. 1organklike "oofwerkwoord doener na die ontvanger.) b. 1noorgangklike "oofwerkwoord Byvoorbeeld $k ry vinnig+ die "ond eet gulsig. (Daar is nie n ontvanger waarop die "andeling oorgedra kan word nie.) c. Deeltjiewerkwoorde (#keibare C partikelwerkwoorde) Byvoorbeeld 1ngeskei Ey moet n joernaal saamstel. Die polisie ondersoek die saak. 2eskei Eulle stel joernale saam vir latere verwysing. @ (eenwoordige tyd !y kruip in die kamer weg. @ (oekomende tyd !y sal in die kamer weggekruip. @ Verlede tyd !y "et in die kamer weggekruip. d. ,ederkerende werkwoorde ,ederkerende werkwoorde word gebruik saam met wederkerende voornaam woorde byvoorbeeld . #y skaam "aar. 1ns onderskei tussen noodsaaklik wederkerende werkwoorde en toevallig weder. kerende werkwoorde. @ 0oodsaaklik wederkerend Daar is slegs enkele werkwoorde wat noodsaaklik wederkerend kan wees. Dit is werkwoorde soos bekommer, bemoei, skaam, vererg, vergis, verspreek, verwon ;F

der, en enkele ander. !ierdie werkwoorde moet na die betrokke persoon of onder werp van die sin terugkeer. Byvoorbeeld $k bekommer my of "y bekommer "om. @ (oevallig wederkerend n ,erkwoord is toevallig wederkerend wanneer die direkte voorwerp na die per. soon in die onderwerp verwys. Byvoorbeeld $k was my. $k "oef nie net my self te was nie, ek kan iemand an. ders ook was $k was "om (die kind) 1psommende voorbeeld $k was my (was G toevallig wederkerende werkwoord) $k was "om (was G oorganklike werkwoord) $k skaam my (skaam G noodsaaklik wederkerende werkwoord) e. Die wederkerige werkwoord !ulle was mekaar. (Dit beteken dat die een die ander een was.) f. 1npersoonlike werkwoorde van die sin is in so n geval die onpersoonlike voornaamwoord 9dit:, byvoorbeeld Dit re*nCsneeuCblits. 6.&..&.2 0oppelwerkwoorde ?oppelwoorde kan nie selfstandig bestaan nie en moet aan n selfstandige naamwoord, n byvoeglike naamwoord of n sinsdeel gekoppel word om sinvol te wees 8ukas was n tandarts+ )nna lyk vrolik. ,oorde wat as koppelwerkwoorde optree is is, was, word, lyk, blyk, "eet, skyn, klink, voel, voorkom, bly en wens. 6.&..&.3 ')lpwerkwoorde 1medewerkwoorde2 Die teenswoordige, toekomende en verlede tyd word met be"ulp van "ulpwerkwoorde gevorm. Voorbeelde "et, sal, moet, kan, mag, sou, moes, wou, kon a. !ulpwerkwoord van tyd Die "ulpwerkwoord word gebruik om die verlede tyd aan te dui $k "et gister die motor gewas. $k "et die werk gedoen. b. !ulpwerkwoord van modaliteit C wyse Die "ulpwerkwoord van modaliteit C wyse dui n sekere gesind"eidC"oudingC voorneme aan Ey kon dit doen H "ier dui kon die vermo* aan. $k sal dit doen . "ier dui sal n voorneme aan. c. !ulpwerkwoord van vorm Die "ulpwerkwoord van vorm word gebruik om die lydende vormCpassiewe vorm in die teenwoordige en verlede tyd uit te beeld Die appel word ge*et die passiewe vorm van die teenwoordige tyd word aange. dui. Die vure is aangesteek die passiewe vorm van die verlede tyd word aangedui. ;I

6.&..&.4 Deelwoorde 1ns kry twee soorte deelwoorde a. Die teenwoordige (onvoltooide) deelwoord Die teenwoordige deelwoord word aktief gebruik en gee dinge weer soos dit op die oomblik is, (die "andeling is nog nie voltooi nie, is nog besig). Die vorm van die werkwoord word verander deur .ende of .end by te voeg singende kinders+ lopende water+ staande water+ juigende skare. !ierdie deelwoorde doen meestal die werk van die byvoeglike naamwoord, maar kan ook as selfstandige naamwoord of bywoord diens doen -oenie slapende "onde wakker maak nie (b.nw) 1ns voel jammer vir die treurendes (s.nw) %arty mense is mos siende blind en "orende doof (bw) b. Die verlede (voltooide) deelwoord 'n die geval van die meeste werkwoorde in )frikaans, word n ge. voor die stam van die werkwoord geplaas om die verlede deelwoord te vorm, (die "andeling is afge"andel, voltooi). Die vorm van die ,$&?,11&D word dus verander deur die voorvoegsel ge. en dit eindig soms op .de en soms op .te !y "et gebreekte ribbes. !y "et "out gekap. 1ns maak vuur met gekapte "out. !y "et die "out gesaag. !y skaaf die gesaagde "out. 1nt"ou ,erkwoorde wat met be., ge., "er., er., ont. en ver. begin, kry nie die ge. in die verlede deelwoord nie, be"alwe 9ge"erkou: en 9ge"erberg:. c. #wak verlede deelwoorde 1ns praat van n opgewende "orlosie. Deelwoorde waarin die klank van die werk woord (opwen) nie verander word nie, noem ons #,)? verlede deelwoorde. #wak voltooide deelwoorde word meesal letterlik gebruik. #wak verlede deelwoorde word gevorm deur @ n He aan die werkwoord te voeg opgeskorte, uitgeputte, afgebrande @ n Hte aan die werkwoord te voeg verpligte, gesifte, geplukte @ n Hde aan die werkwoord te voeg gesteelde, gekerfde, ver"oogde n #wak verlede deelwoord se stamklinkers verander nie soos sterk verlede deelwoorde nie. d. #terk verlede deelwoorde 1ns praat van n opgewonde skare. Deelwoorde waarin die klank van die werk woord (opwen) verander word, noem ons #($&? verlede deelwoorde. #terk 8et op die volgende #tamwoord 8etterlik Jiguurlik (swak voltooide deelwoord) (sterk voltooide deelwoord) buig gebuigde spykers gebo* "oofde slyp geslypte messe geslepe diewe bederf bederfde vrugte bedorwe kinders skink geskinkte tee beskonke man verskrik verskrikte bokkies onverskrokke "elde ;K

breek gebreekte koppies gebroke "art bind gebinde stokkies gebonde lewe bespreek onbespreekte plekke onbesproke gedrag krimp verkrimpte vrugte bekrompe persoon suip versuipte vo*l besope persoon swel geswelde enkel geswolle "oof 0og ander oordryf . oordrewe beskrywing verbied . verbode vrugte doen . gedane sake "erwin . "erwonne vry"eid skend . geskonde eer

"andelinge deur iemand of iets verrig word nie, maar gedeeltelik die funksie van die naamwoord en die werkwoord vervul. Dit is "eerlik om te swem. Die man is besig om sy baadjie aan te trek Die "uis is te "uur. Deur jou "uiswerk te doen, sal jy beter vaar.

(1m te) #wem is lekker. !y leer (om te) swem.

6.&..2 Die l#dende o( bedr#wende vorm van die werkwoord


)lle sinne, of dit nou in die teenwoordige., toekomende. of verlede tyd voorkom, kan in die lydende of bedrywende vorm geskryf word. ?yk na die onderstaande voorbeelde a. (eenwoordige tyd b. Verlede tyd c. (oekomende tyd

onnodig om in die lydende vorm aan te dui wie die "andeling uitgevoer "et !y skop die bal. (bedrywend) Die bal word deur "om geskop. (lydend) ;L

También podría gustarte