’N HOND? NATUURLIK.
May 15, 2020
3 minutes
Deur HERMAN JONKER
H et ek ’n hond, vra iemand my nou die dag.
’n Hond? Natuurlik!
Haar naam is Maserati, maar dié gebruik ons net wanneer sy aan vreemdelinge voorgestel word. Hier om die stoep is sy sommer Ratti, of Dun Ding, want sy’s ’n windhond. Partykeer is dit Draadkar of Kitaarsnaar of Strykplank of Bicycle, almal troetelname. Sy verstaan, en dan klop-klop daai lang bruin sekelstert van liefde.
Haar voorganger, Velocity, was ook ’n windhond. ’n Gitswarte. En voor haar was dit Bliksem, so . Ek hou van die windte
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days